top of page
Colorful Balloons
120 jaar logo png.png

LAERSKOOL GAMTOOSVALLEI

-TOEKA TOT NOU-

Die #Gammies se "Toeka Tot Nou" Konsert vind plaas op 12 en 13 September 2023.

Ons loer in by ons Ferreira-gesin, waar ons meer gaan leer oor ons skool se 120 jaar geskiedenis.
Deur toneelspel, dans en sing beeld ons Gamtoosmaats ons belangrike gebeure uit waar ons as 'n skool in die Gamtoosvallei gegroei het tot die merkwaardige skool wat ons nou is.


Kom geniet die vertonings saam met ons op die volgende geleenthede:

Dinsdagoggend, 12 September @ 10:00:  R60 per persoon
(By tafels)

Dinsdagaand, 12 September @ 18:30:  R150 per persoon (Glam-aand)
(By tafels, sluit ete in - Kerrie & Rys, Koeldranke beskikbaar)

Woensdagaand, 13 September @ 18:30:  R60 per persoon
(In gepakte rye, snoepie beskikbaar)


Kaartjies is by ons administratiewe kantoor beskikbaar.
 

WhatsApp Image 2023-08-25 at 14.03.18.jpg
bottom of page