top of page
INTERSKOLE 2025
LAERSKOOL GAMTOOSVALLEI WINTERSPORTDAG
2 AUGUSTUS 2025
Baie welkom aan al ons deelnemende skole, asook elke ondersteuner, ouer en leerder wat hierdie jaar op 2 Augustus gaan deel wees van ons jaarlikse Interskole Wintersportdag.
​
Ons sê baie welkom aan die volgende skole:
-
Stulting
-
Jeffreysbaai
-
Victory
-
Paul Sauer
-
Kirkwood
-
Blanco

ONDERSTEUN ONS KIOSK
Ondersteun gerus ons OOV by die twee verkoopspunte.
Een by die #BlouBane en een by die sportgronde se Kiosk.


bottom of page